Cifra Club

Chemikalieë

Arno Carstens

Cifra: Principal (violão e guitarra)
Selo Cifra Club: esta cifra foi revisada para atender aos critérios oficiais da nossa Equipe de Qualidade.
tom: Am
    Am*
A|--3--|
E|--5--|
C|--4--|
G|--2--|
 

[Intro]
|Am  |C  |Dm  |Am*  |

[Verse 1]
      Am
Sys gebore in 'n ambulans
      C
Sys gebore met n wanbalans
             Dm
Die rooi lig bloei by die strate af
                Am*
Arriveer by die deur as die monsters kom weer
    Am
Sys gebore in die noord Karoo
         C
Waar die stilte jou versmoor
         Dm
Haar kop raas almal lyk verbaas
           Am*
Onder opservasie (Onder opservasie)

[Pre-Chorus]
Am C  Dm Am*
Oh Oh Oh Oh
Am C  Dm Am*
Oh Oh Oh Oh

[Chorus]
F    C    Am
Chemikalieë
             F               C       Am*
Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas
F    C    Am
Chemikalieë
             F               C       Am*
Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas

[Verse 2]
  Am
O probleme ons aanvaar dit nou
           C
Agter haar rug lag die kinders nou
    Dm
Ope hande na die hemel blou
                     Am*
Dis die waarheid wat wen (Ohooh oh)
      Am
Sys n kar sonder brieke
    C
Sys neon, sys neon
        Dm
Skitter sy in styl
                Am*
Arriveer by die deur daars die monsters alweer

[Pre-Chorus]
Am C  Dm Am*
Oh Oh Oh Oh 
Am C  Dm Am*
Oh Oh Oh Oh

[Chorus]
F    C    Am
Chemikalieë
             F               C       Am*
Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas
F    C    Am
Chemikalieë
             F               C       Am*
Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas

[Verse 3]
      Am
Orals kussings teen die kamer muur
         C 
Is dit n nuwe guur betaal ons hier
        Dm
Susters owerheid gaan my nie baat
               Am*
Kalmeer my die môre hulle is almal kwaad
          Am
En as die slange by die dak uittval
            C
Spinnekoppe orals deur ons arms kruip
           Dm
In hierdie swembad vind jy dalk 'n luik
             Am*
Daars geen geduld, my asem kwyd

[Pre-Chorus]
Am C  Dm Am*
Oh Oh Oh Oh
Am C  Dm Am*
Oh Oh Oh Oh

[Chorus]
F    C    Am
Chemikalieë
             F               C       Am*
Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas
F    C    Am
Chemikalieë
             F               C       Am*
Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas
F    C    Am
Chemikalieë
             F               C       Am*
Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas

[Outro]
F    C    Am
Chemikalieë
             F               C       Am*
Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas
F    C    Am
Chemikalieë
Outros vídeos desta música
      • ½ Tom
      • Am
      • Bbm
      • Bm
      • Cm
      • C#m
      • Dm
      • Ebm
      • Em
      • Fm
      • F#m
      • Gm
      • G#m
    • Adicionar à lista

    Afinação da cifra

    Afinador online

      0 comentários

      Ver todos os comentários

      Entre para o Cifra Club PRO

      Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site

      • Chega de anúncios

      • Badges exclusivas

      • Mais recursos no app do Afinador

      • Atendimento Prioritário

      • Aumente seu limite de lista

      • Ajude a produzir mais conteúdo

      Cifra Club Pro

      Aproveite o Cifra Club com benefícios exclusivos e sem anúncios
      Cifra Club Pro
      Aproveite o Cifra Club com benefícios exclusivos e sem anúncios
      OK